Ek haat whatsapp groepies! Een persoon sê iets onbelangriks meer geskik vir ‘n privaat boodskap aan een ander persoon en dan lê almal ‘n eiertjie if ‘n emoji en teen die tyd dat ek my foon optel het ek 74 boodskappe op te spoedlees! Gelukkig kan individuele whatsappgroepies gemute word – kliek op groepnaam bo-aan en kies om te mute. Dan hoor jy darem nie elke beep nie. As jy geen whatsapp klanke wil hoor nie kan jy dit onder jou foon settings ook afsit sonder dat jou foon op silent hoef te wees ter wille van ‘n noodoproep. Siestog man hoop jy kan dit beter bestuur, want ek het vrede gemaak dat ons ma’s nooit ontslae sal kan raak van die 100de groepietjies vir elke partytjie, uitstappie en konsert nie!

LikeLike